Posts Tagged With: lees probleme

My lees eksperimente

My ondervinding om kinders te leer lees se steekproef is maar 3 groot. Wat ek wel uit die 3 wys geword het is dat nie een van hulle op dieselfde manier (of ouderdom) geleer lees het nie. Dit spreek nou nogal boekdele, aangesien hulle uit een gesin kom en dus geneties gewys nader aanmekaar is as ‘n klaskamer vol kinders. Hoe kan ons verwag dat ‘n uiteenlopende klas vol kinders almal saam deur die lees proses gaan gaan teen dieselfde spoed?

Ek het al voorheen geskryf oor die oudste 2, so ek sal hier net ‘n vinnige opsomming gee. Lees voort

Categories: Graad 1, Graad R, Ons lees, Tuisonderrig, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , , | Lewer kommentaar

Die leesgogga byt

Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om te slaap!)

IMAG1148 Lees voort

Categories: Graad 2, Ons lees, Tuisonderrig | Sleutelwoorde: , , , , , | 7 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.