Posts Tagged With: maaltafels

Maaltafel hoofbrekings

Maaltafels leer het die vermoë om een vet kopseer te word. Omdat dit so baie gebruik word in verskillende somme (nie net maal en deelsomme nie, maar ook ekwivalent breuke, faktorisering, oppervlak berekeninge ens) probeer ons gewoonlik om kinders te kry om so gou moontlik hul maaltafels te onthou.

Die probleem daarmee is dat ons dikwels in die proses wiskunde angs veroorsaak. Ons sit te veel druk op en gebruik spoedtoetse om kinders te probeer aanmoedig. Ongelukkig veroorsaak dit te veel stres vir baie kinders. En ‘n negatiewe assosiasie met wiskunde wat lewenslank ‘n invloed op hul verhouding met wiskunde kan hê. Lees voort

Categories: Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , , | 2 Kommentaar

V&A: Maaltafels

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel.

Ek wil my kind (10j oud) help met die maaltafels. Wat stel jy voor? Hy sukkel met dit. Lees voort

Categories: Graad 3, Graad 4, Graad 5, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , , , , , , | 1 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.