Digitale produkte

Die Somme(r) Pret Reeks is nou digitaal in PDF beskikbaar. Tesame met wiskunde pret pakke en die inkleur verhaal van Kolle-kuiken, die kolganskuiken wat ons groot maak.

Die katalogus met bestelvorm is hier beskikbaar: lomi-katalogus of stuur ‘n e-pos aan info@lomi.co.za

sommer-pretDie Somme(r) Pret-reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.

Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!!

Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel-speel!

30 wiskunde aktiwiteitsbladsye met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin)

Prys: R40 elk

Somme(r) Pret Begin: ISBN 978-0-620-73643-5

Somme(r) Pret 1: ISBN 978-0-620-73609-1

Somme(r) Pret 2: ISBN 978-0-620-73610-7

Somme(r) Pret 3: ISBN 978-0-620-73611-4

Die Somme(r) Pret-reeks is ook beskikbaar in harde-kopie teen R60 elk (posgeld uitgesluit)

lente-pretElke Lente Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R tot 3, onderskeidelik . Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen.

Prys: R9 elk

Lente Pret Graad R bevat optel en aftrek binne 10, tel, patrone en na-trek oefeninge.

Lente Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoek en skrifoefening.

Lente Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2- en 5-maaltafel en ‘n woordsoek

Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2-, 3-, 4-, en 5-maaltafel en ‘n woordsoek.

spring-grade-r-coverThe Spring Activity Pack: Grade R consists of 10 activities with answer set for grade R. It includes activities such as addition and subtraction within 10, counting, patterns and tracing.

Price: R9

voorblad

 

Kolle-kuiken kry ‘n gesin is die verhaal van die kolganskuiken wat ons gesin gevind en groot gemaak het. Kom kleur self ons storie in, leer meer oor kolganse en geniet die 5 kolgans-aktiwiteite. 51 bladsye

Prys: R30

Advertisements
Categories: Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,,,, | 3 Kommentaar

Artikelnavigasie

3 thoughts on “Digitale produkte

  1. Terug pieng: Ons 2016 Hoogtepunte | Lomi

  2. Hello

    Ek tuis skool tans my Gr R en 3 jarige in Engels. Wil grasg uitvind watse digitale produkte het jy vir die ouderdomme? Verkieslik in Engels.

    • Hi Bernice. Tans is net die Lente en Robot pakke nog in Engels beskikbaar. Ek is egter ook in die proses om die Somme(r) Pret reeks in Engels te vertaal en die sal ook dan later die jaar digitaal beskikbaar wees. Ek het vir jou die bestelvorm per e-pos aangestuur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: