Posts Tagged With: wiskunde pret

V&A: Maaltafels

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel.

Ek wil my kind (10j oud) help met die maaltafels. Wat stel jy voor? Hy sukkel met dit. Lees voort

Advertisements
Categories: Graad 3, Graad 4, Graad 5, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoordw: ,,,,,, | 1 Kommentaar

Digitale produkte

Die Somme(r) Pret Reeks is nou digitaal in PDF beskikbaar. Tesame met wiskunde pret pakke en die inkleur verhaal van Kolle-kuiken, die kolganskuiken wat ons groot maak.

Die katalogus met bestelvorm is hier beskikbaar: lomi-katalogus of stuur ‘n e-pos aan info@lomi.co.za. Vir meer inligting oor produkte beskikbaar besoek https://lomi.co.za/sommer-pret/

sommer-pretDie Somme(r) Pret-reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.

Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!!

Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel-speel!

30 wiskunde aktiwiteitsbladsye met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin)

Prys: R40 elk Lees voort

Categories: Tuisonderrig, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoordw: ,,,,, | 3 Kommentaar

Somme(r) Pret: Watter graad?

Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.

sommer pret Lees voort

Categories: Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,,,,,,,,, | 2 Kommentaar

Blog at WordPress.com.