Al die notas
Ai, ek is al ewig besig om vinnig die kinders se sê-goed op stukkies papier neer te skryf. Dit lê al die wêreld vol, maar raak...
Ai, ek is al ewig besig om vinnig die kinders se sê-goed op stukkies papier neer te skryf. Dit lê al die wêreld vol, maar raak...
Gister was die eerste dag van herfs en verseker ‘n dag om te onthou. Al was dit ‘n bloedige warm begin van herfs (maksimum was 37.7...
Ellard en Salomie het vir hulle ‘n lieflike modderpoel geskep in een van die akkers. Die 2 geniet die mors nou vreeslik. Hoe ek hulle nou...
Jaco het die kinders begin leer om “Askies mense” te sê deur met hulle te speel dat iemand ‘n wind breek of los. Ongelukkig het dit...
Wel ek is so ver agter met die blog ding dat ek eers sal moet inhaal. Ek het gedink ek moet begin om van Ellard se...