Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.
Posts Tagged With: optel
Somme(r) Pret: Watter graad?
Categories: Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Uncategorized
Sleutelwoorde: aftrek, breukse, deel, maal, optel, riglyne, som pret, Somme(r) Pret, wiskunde, wiskunde aktiwiteite, wiskunde pret
2 Kommentaar
Geheime kode
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en enige iets wat net naby bende-agtig klink. En ek is versot op enige aktiwiteit wat somme, lees en skryf sommer saam kombineer!
Categories: Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Gratis drukstukke, Tuisonderrig, Uncategorized, wiskunde
Sleutelwoorde: aftrek, aktiwiteite, geheime kode, gratis, gratis drukstuk, lees, maal deel, optel, somme, tuisonderrig, tuisonderwys, wiskunde
2 Kommentaar
Wiskunde pret
Voor julle begin dink dat al wat ons doen lees en skryf is, wil ek darem bietjie van ons wiskunde pret ook deel. Dit is immers iets wat die kinders veel meer geniet.
Inkleursomme
Categories: Gratis drukstukke, Tuisonderrig, wiskunde
Sleutelwoorde: aftrek, free, grafieke, gratis, inkleursomme, optel, speletjies, wiskunde
3 Kommentaar