Maklike trippel sjokolade fudge
‘n Ruk terug kom ek op ‘n maklike reënboog fudge resep af. Ons kon natuurlik nie wag om dit uit te toets nie. Die fudge het...
‘n Ruk terug kom ek op ‘n maklike reënboog fudge resep af. Ons kon natuurlik nie wag om dit uit te toets nie. Die fudge het...
Die kinders se partytjie was laas maand. Soos altyd het hulle hul gate uit geniet. Die enigste ongelukkigheid is dat dit nog so laaaank voor die...
So bak ons nog lekker brood in die brood masjien. Ek moes egter agter kom dis maar ‘n bietjie van ‘n raai-raai riepa ding. Sien daar...
Ek het voorheen my rog-hawermout brood resep gelaai. Dit was egter vir ‘n medium brood en die was net heeltemal te min vir ons. So hier...
Ellard was nie te beïndruk met die ander brood wat ek voorheen gebak het wat meer soos bruinbrood was nie. Ek kan hom seker nie kwalik...
Ellard en Salomie se Shaun the Sheep partytjie was toe vet pret. Daarby het ek nie die jaar nodig gehad om rond te skarrel vir foto’s...
My skoonma was so oulik om vir my ‘n broodmasjien vir my verjaarsdag te koop. Sy het raak gesien dat ons redelik uitgeëet was aan Spar...
Ons Shaun the sheep partytjie is stadig maar seker besig om vorm aan te neem. Gister het ons hope pret met die “klei” gehad om die...
Wel weet nie of die kan tel as ‘n resep nie, maar die kinders is mal daaroor om dit vir middagete aan mekaar te slaan. Ellard...
Hierdie is een van ons gunsteling resepte en kom uit Manna en Kwarteltjies. Die koekies kry nie eier in nie, dus kan die kinders selfs met...