Boere Carbonara
Ons het die tradisie om op spesiale geleenthede soos verjaarsdae en herdenkings ietsie spesiaal op te dis en dan die tafel mooi te dek. Die jaar...
Ons het die tradisie om op spesiale geleenthede soos verjaarsdae en herdenkings ietsie spesiaal op te dis en dan die tafel mooi te dek. Die jaar...
Ek het die Chocolate Coconut Muffins resep aangepas om van lynsaad (vlassaad) gemaak te word. Die kinders is mal daaroor. My weergawe bevat geen meel nie....
‘n Ruk terug het ek met julle die Rogbrood sonder gis resep gedeel en beloof om dit vir 1 brood aan te pas. Wel hier is...
Dis nou al ‘n wyle terug wat ek begin lees het oor die feit dat kitsgis nie baie gesond is vir mens nie. So saam met...
Ek wonder dikwels wat ek sonder die internet sou gemaak het. As ek nie besig is om idees te soek om die kinders mee besig te...
Dis nou al ‘n geruime tyd dat ek al ons rogbrood self bak. Ek het begin in ‘n broodmasjien, maar vind dit nou baie makliker en...
‘n Ruk terug kom ek op ‘n maklike reënboog fudge resep af. Ons kon natuurlik nie wag om dit uit te toets nie. Die fudge het...
My skoonma was so oulik om vir my ‘n broodmasjien vir my verjaarsdag te koop. Sy het raak gesien dat ons redelik uitgeëet was aan Spar...
Wel weet nie of die kan tel as ‘n resep nie, maar die kinders is mal daaroor om dit vir middagete aan mekaar te slaan. Ellard...
Die resep is ongelooflik maklik (buiten vir die smelt van die sjokolade, kan my 2 en 4 jarige dit op hulle eie doen) en maak ‘n...