Posts Tagged With: wiskunde aktiwiteite

“Black Friday” bondels

Na ‘n jaar wat rof en onbeskof was, nie net emosioneel nie, maar ook finansieel, vermoed ek draai ons almal maar ons sente om.

Ek reken ‘n lekker besparing is net die ding om hierdie uitdagende jaar af te sluit! En die ideale kans om 2021 te vul met hope prettige aktiwiteite. Spring dus gou om nie my “Black Friday” bondels mis te loop nie.

Daar’s 3 bondels (voorskool, grondslagfase en graad 4 tot 7) met ‘n 20% besparing of koop die alles-in-een bondel met al 30 produkte en spaar 25%.

Meer inligting oor die produkte is beskikbaar by https://lomi.co.za/sommer-pret/. Vir bestellings kontak info@lomi.co.za

Die 7-in-1 bondel sluit in:
Somme(r) Pret Begin e-boek
Lente Pret-Pak: Graad R
Robot Pret-Pak: Graad R
Prinsesse Pret-Pak Voorskool
Rooster inkleur / Grid Colour-in
Getal-Aktiwiteitboek
Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun
Die 15-in-1 bondel sluit in:
Somme(r) Pret 1 e-boek
Somme(r) Pret 2 e-boek
Lente Pret-Pak: Graad 1
Lente Pret-Pak: Graad 2
Lente Pret-Pak: Graad 3
Robot Pret-Pak: Graad 1
Robot Pret-Pak: Graad 2
Robot Pret-Pak: Graad 3
Dino Raaisels en Kop-Krappers
Reëndag kop-krappers en logika speletjies
Reëndag speletjies
Pret met getalle
Kolle-kuiken kry ‘n gesin
My Eerste Drukskrifboek
My Kopieerboek: Drukskrif

Die 9-in-1 bondel sluit in:
Somme(r) Pret 3 e-boek
Robot Pret-Pak Graad 5
Ridder / Prinses Pret-Pak: Graad 4
Speel-speel Maaltafels
Meeste maaltafels in ‘n ry
Maaltafelparkering
Pret met getalle
Dol Breuke Kaartspeletjie
My Kopieerboek: Lopende skrif

Die 30-in-1 bondel sluit die volgende in:
Somme(r) Pret Begin e-boek
Somme(r) Pret 1 e-boek
Somme(r) Pret 2 e-boek
Somme(r) Pret 3 e-boek
Lente Pret-Pak: Graad R
Lente Pret-Pak: Graad 1
Lente Pret-Pak: Graad 2
Lente Pret-Pak: Graad 3
Robot Pret-Pak: Graad R
Robot Pret-Pak: Graad 1
Robot Pret-Pak: Graad 2
Robot Pret-Pak: Graad 3
Robot Pret-Pak Graad 5
Prinsesse Pret-Pak Voorskool
Ridder / Prinses Pret-Pak: Graad 4
Rooster inkleur / Grid Colour-in
Getal-Aktiwiteitboek
Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun
Dino Raaisels en Kop-Krappers
Reëndag kop-krappers en logika speletjies
Reëndag speletjies
Pret met getalle
Speel-speel Maaltafels
Meeste maaltafels in ‘n ry
Maaltafelparkering
Dol Breuke Kaartspeletjie
Kolle-kuiken kry ‘n gesin
My Eerste Drukskrifboek
My Kopieerboek: Drukskrif
My Kopieerboek: Lopende skrif

Categories: wiskunde | Sleutelwoorde: , , , , , | Lewer kommentaar

‘n Kykie in die Somme(r) Pret Produkte

Danksy my bitterlike oulike suster het ek nou ‘n video om julle ‘n kykie te gee wat my Somme(r) Pret produke behels.

Meer inligting oor die spesifieke produkte is beskikbaar by https://lomi.co.za/sommer-pret/. En blaai gerus verby die betaalde produkte, want daar onder is ‘n hele klompie gratis produkte ook. Net die ding om te help om die einde van die jaar wiskunde “blues” mee op te kikker.

Categories: Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , | Lewer kommentaar

Benut die COVID-19 “vakansie”

Ek weet met die skielike lang vakansie is baie ouers bekommerd dat hul kinders se skoolwerk gaan agter raak. As jy wel in die tyd self kan tuis wees is dit die ideale tyd om dit wat die kinders by die skool geleer het prakties te maak en so te verseker dat hulle ‘n voorsprong in die nuwe nuwe kwartaal het.

Meting is iets waarmee kinders dikwels sukkel. As hul dit egter eers prakties gedoen het is dit soveel makliker om te verstaan. Hier is ‘n paar idees om dit tuis te doen. Lees voort

Categories: Alles in 'n dag, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , | Lewer kommentaar

Graad 4 tot 7 produkte

Ek het nou al gefokus op die voorskoolse en grondslagfase produkte wat ek beskikbaar het. Vir graad 4 tot 7 het ek nog nie so baie geskep nie. Die afdeling behoort stelselmatig te groei (2 van my kinders is immers tans in die grade).

Selfs met die ouer kinders is dit altyd belangrik om terug te keer na konkrete werk as hulle met nuwe konsepte begin. Moet dus nog nie die konkrete apparaat (soos tellers, blokkies en krale) wegpak nie! Lees voort

Categories: Graad 4, Graad 5, Graad 6, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , | 2 Kommentaar

V&A: Maaltafels

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel.

Ek wil my kind (10j oud) help met die maaltafels. Wat stel jy voor? Hy sukkel met dit. Lees voort

Categories: Graad 3, Graad 4, Graad 5, Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , , , , , , | 1 Kommentaar

Somme(r) Pret: Watter graad?

Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.

sommer pret Lees voort

Categories: Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Somme(r) Pret is hier!

Ek is so opgewonde. My splinter nuwe wiskunde aktiwiteitsboeke, Somme(r) Pret, is hier! Ek is seker my kinders het lankal besluit ek gaan nooit hiermee klaar kry nie.

IMG_2138

Die boeke kos R60 elk (posgeld uitgesluit). Vir meer inligting oor die boeke gaan na  https://lomi.co.za/sommer-pret/.

Bestel enige van die Somme(r) Pret boeke voor die vakansie (30 September 2016) direk by my en ontvang ‘n gratis digitale Robot Pret-Pak per e-pos (in pdf formaat). Die pret-pak bevat 15 robot aktiwiteite, onder andere my kinders se 10 gunsteling tipe aktiwiteite uit Somme(r) Pret 1 en 2, ‘n woordsoek, raaisel en inkleurprent.

pret pak 1

 

Categories: Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , , , , , | Lewer kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.