Groot Roghawermout brood
Ek het voorheen my rog-hawermout brood resep gelaai. Dit was egter vir ‘n medium brood en die was net heeltemal te min vir ons. So hier...
Ek het voorheen my rog-hawermout brood resep gelaai. Dit was egter vir ‘n medium brood en die was net heeltemal te min vir ons. So hier...
‘n Reuse dankie aan Givingmore, At the Rocks en ‘n dierbare skoonma wat vir ons ‘n heerlike ontspanne naweek weg in Langebaan moontlik gemaak het. Wat...
Laas jaar het ek vir ons Pop ‘n blou toppie gehekel (My eerste aanpassing van ‘n patroon). Dit was die eerste klere wat ek vir die...
Gisteraand sit ons en waatlemoen eet op die stoep. Die manne het al weer binne gaan karring toe sit ek en ons pop nog buite. Sy’s...
Ellard was nie te beïndruk met die ander brood wat ek voorheen gebak het wat meer soos bruinbrood was nie. Ek kan hom seker nie kwalik...
Ellard en Salomie se Shaun the Sheep partytjie was toe vet pret. Daarby het ek nie die jaar nodig gehad om rond te skarrel vir foto’s...