Manewales
Lekker (vr)eet
Op die boekrak in die vakansie huis het ek op die gedig “coca-cola” van Phillip de Vos af gekom. Ons eie vakansie weergawe sal egter aangepas...
Shaun vordering
Ons Shaun the sheep partytjie is stadig maar seker besig om vorm aan te neem. Gister het ons hope pret met die “klei” gehad om die...
Groentebroodjies
Wel weet nie of die kan tel as ‘n resep nie, maar die kinders is mal daaroor om dit vir middagete aan mekaar te slaan. Ellard...
Kinderdeeg
Hierdie is een van ons gunsteling resepte en kom uit Manna en Kwarteltjies. Die koekies kry nie eier in nie, dus kan die kinders selfs met...
Sjokolade neut klonte resep
Die resep is ongelooflik maklik (buiten vir die smelt van die sjokolade, kan my 2 en 4 jarige dit op hulle eie doen) en maak ‘n...
Mieliemeelbroodjie
Met my en ons bul wat sukkel met koring is ek altyd opsoek na koring/gluten vrye resepte. Dis hoekom ek so bly was toe ek op...
Lippies verf
Ons poppelop is op die oomblik gefassineer deur grimering. Ek dink sy dra deesdae meer gereeld grimering as mamma (mamma is nie juis die “paint”-en-poeier tipe...
