Die nadele van tuisonderwys
Mense is dikwels op soek na die nadele van tuisonderwys. Hulle soek gewoonlik op die verkeerde plekke. Hulle dink aan goed soos sosialisering, akademie, nagraadse studie,...
Mense is dikwels op soek na die nadele van tuisonderwys. Hulle soek gewoonlik op die verkeerde plekke. Hulle dink aan goed soos sosialisering, akademie, nagraadse studie,...
Een van die eerste vrae wat mense seker altyd vra oor tuisonderwys is hoe beweeg kinders deur grade (die eintlike vraag wat hul wil vra is...
Ek hoor al hoe van julle julle asems geskok intrek. Nee, ek bedoel nie ‘n goeie ma is ‘n “lady of leasure nie”. Maar ‘n goeie...
So stadig maar seker groei die elektroniese produkte wat ek skep. Ek het gedink dit is dalk tyd om dit bietjie te orden en aan julle...
Oral waar ek deesdae kom hoor ek dieselfde storie. Dat kinders stelselmatig swakker motories geraak het oor die laaste klompie jare. Dat hulle nie meer liggaamsbewustheid...
Ek het lank gewik en weeg of ek die jaar ons hoogtepunte moet deel. Ek het net met te veel moedelose ma’s gepraat wat voel hulle...
Soos elke jaar het ons weer die jaar die interessantste boeke gelees. Ons 9 en 11 jarige kan net nooit genoeg stories kry nie en die...
Soos ek reeds genoem het is kinders se belangstellings en vaardighede baie verskillend, maar hier is die boeke wat ons knaap die jaar gelees het. Dalk...
Ek het laas jaar al genoem dat kinders se leesvaardigheid baie verskil, maar hier is die lys van die boeke wat ons 9jarige die jaar gelees...