Die woelwaters
Dorp op die vloer
Ons is mal oor die groot rolle ongedrukte koerantpapier. Ons het 2 rolle gehad wat nog oorgebly het na die trek, maar die is nou al...
Nagtelike ekspedisie
Gewoonlik is die jongspan teen 10 uur saans lankal in droom land. Maandag aand was dit egter so warm dat hulle net nie mooi hulle lê...
Leer in die speel
Ek het al so baie artikels gelees van tuisonderrig ouers wat nie ‘n vaste kurrikulum volg nie. Hulle glo die kinders leer so tussen die alledaagse...
hoekom, hoekom, hoekom
Met ‘n knaap wat vroeg weg gespring het met praat het die vrae natuurlik ook vroeër as gewoonlik reeds begin. Toe hy nog klein was was...
Heerlike vakansie
Ek probeer nou al ‘n ruk die moed bymekaar skraap (of is dit nou die geduld) om oor die vakansie te blog. Met ons 3G wat...
Legkaart hoekie
Ons 2 goggas is mal oor legkaart bou. Vir die legkaarte se veiligheid was hulle egter altyd bo in die speelgoed rak gepak. Op die manier...
