Skud en vind
Ek het op die oulike idee van ‘n skud en vind bottel af gekom (http://pinkandgreenmama.blogspot.com/2009/07/i-spy-rainbow-bottle.html). Maandag het ons toe ons eie bottels gemaak. Dit was nogal...
Ek het op die oulike idee van ‘n skud en vind bottel af gekom (http://pinkandgreenmama.blogspot.com/2009/07/i-spy-rainbow-bottle.html). Maandag het ons toe ons eie bottels gemaak. Dit was nogal...
Die opwinding van die Olimpiese Spele was (en is) groot in ons huis gewees. Veral Ellard was skoon begeesterd. Alles het skielik resies gejaag. Selfs sy...
Dit is werklik verbasend hoe vinnig die kinders aangepas het by die geen-TV-in-die-week reël. Dis een van die beste besluite wat ons nog gemaak het. Hulle...
Ek het al baie gewonder wanneer mense besluit het kinders behoort nie meer in die kerk nie. Hoekom word hulle deesdae vermaak met poppekas, prentjies knip...
Ek weet baie ma’s gebruik nie ‘n program om hulle voorskoolse kinders besig te hou nie. Ek het dit ook nou vir 5 jaar gedoen, maar...
Gisteraand toe manlief weer moeg na ‘n lang dag by die werk tuis kom, het ek net weer besef wat ‘n voorreg dit is om tuis...
My twee woelwaters is besig om te vinnig groot te word. Ek sien dit veral in al hulle speletjies. Hulle gunsteling twee dinge is op die...