100% dogtertjie
Volgens my is ons Pop eenhonderd persent dogtertjie. Sy is net so heeltemal anders as ou boet. Sy is mal oor klere en gaan deur ‘n...
Volgens my is ons Pop eenhonderd persent dogtertjie. Sy is net so heeltemal anders as ou boet. Sy is mal oor klere en gaan deur ‘n...
My skoonma was so oulik om vir my ‘n broodmasjien vir my verjaarsdag te koop. Sy het raak gesien dat ons redelik uitgeëet was aan Spar...
Hierdie tyd van die jaar is dit net die een verjaarsdag na die ander. Dit is egter die eerste jaar wat ons knaap begin wonder het...
My 2 rakkers is absoluut mal daaroor om in water te mors. Seker soos meeste kinders vermoed ek. Dit veroorsaak egter nogal gereeld vir my ‘n...
Ek hou daarvan om ‘n kombers hier op die kantlyn te hê waaraan ek kan werk. Daar is altyd so ‘n stilte tussen die ander projekte...
Daar heers groot vreugde in ons huis. Daar is nie meer ‘n doek in sig nie! Ek is seker jy moet ‘n ma wees om dit...
Ons het ‘n heerlike familie ete agter die rug. Met die lag ons al te lekker vir die oulike sê-goed van die jong klomp. Dis tog...