Groot gaping
Hier is wat ‘n paar ouers te sê gehad het oor hulle ervaring van ‘n groot ouderdomsgaping (Meer as 4 jaar verskil). Asook wenke wat hulle...
Hier is wat ‘n paar ouers te sê gehad het oor hulle ervaring van ‘n groot ouderdomsgaping (Meer as 4 jaar verskil). Asook wenke wat hulle...
Ons tweede patat het vroeër as verwag haar opwagting gemaak. Iets waaroor ek baie dankbaar was. Ek was so bang na my vorige keiser drama en...
Wel hierdie is seker meer as net die geboorte storie van ons oudste. So jammer as dit laaaank raak. Maar ek wil graag die hele wonder...
So bak ons nog lekker brood in die brood masjien. Ek moes egter agter kom dis maar ‘n bietjie van ‘n raai-raai riepa ding. Sien daar...
Laas week het ons gebibber in die yskas waarin ons bly. Selfs die kinders het begin koud kry. En dit gebeur nie sommer nie. Natuurlik moes...
Elsabé (Twincess mamma) is ‘n ma wat weet van al die vreugdes en uitdagings van ma-wees in jou vroeë twintigs. Sy deel haar verhaal op Mamma...
Soveel paartjies wat graag swanger wil raak is onbewus dat daar sommige mites rondom ovulasie en veral wanneer dit plaasvind bestaan. Deur vas te stel wanneer...
Heuning is heerlik soet en het hope gesondheids voordel, maar waarom behoort jy dit nie vir jou baba te gee nie. En wat is Botulisme? Heuning...
My twee woelwaters is besig om te vinnig groot te word. Ek sien dit veral in al hulle speletjies. Hulle gunsteling twee dinge is op die...