Halwe waarhede
Daar is een ding wat my grensloos irriteer. Dit is as mense voel hul moet lieg of halwe waarhede verkoop om hul produk te bemark of...
Daar is een ding wat my grensloos irriteer. Dit is as mense voel hul moet lieg of halwe waarhede verkoop om hul produk te bemark of...
Ons het so lank terug die skootboek oor wiele gedoen dat ek amper al daarvan vergeet het. Ons knaap was gefasineer deur die onderwerp en ons...
Ek het met julle gedeel hoe baie die kinders die Kiddy-calm badsout geniet het. Dit is egter nie net hulle wat bederf is nie. Therific Naturals...
‘n Paar jaar terug het ek op ‘n Kersmark die eerste keer die Kiddy-calm badsout raak gesien. Soos dit met klein kinders in die omtrek egter...
Ons het die tradisie om op spesiale geleenthede soos verjaarsdae en herdenkings ietsie spesiaal op te dis en dan die tafel mooi te dek. Die jaar...
Elke jaar is dit nogal ‘n storie om ‘n partytjie tema vir ons Pop te kies. Sien elke 2de dag verander sy van plan en kom...
Jy weet jou knaap word groot as hy nie meer bekommerd is oor hoeveel lekkergoed op sy verjaarsdag partytjie is nie, maar eerder wat hulle alles...
Ons het vandag ons laaste wetenskap Maandag gehad. Sommer so op ons eie as gevolg die vakansiedag. Ons gaan nie ophou met die eksperimente saam met...