Gehekelde tutu rokkie
Die laaste wat ek regtig kans gehad het vir hekel was die stel vir ons jongste se inseëning. Sy is een van daardie rare babas waar...
Die laaste wat ek regtig kans gehad het vir hekel was die stel vir ons jongste se inseëning. Sy is een van daardie rare babas waar...
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
Julle het dalk al gewonder hoekom ek nog nie weer een van ons skootboeke gelaai het nie. Wel hier is die rede daarvoor:
Ons het besluit om vir kunstige Maandae die kinders vrye teuels te gee. Ons gaan bloot vir hulle ‘n medium gee om mee te werk en...
Tuisonderrig is nou nogal gereeld in die media die laaste tyd. Ek verstom my soms oor wat “kenners” in van die artikels kwytraak. Ek wonder dikwels...
‘n Paar jaar terug het ek die besoeke van Kaapse dwerg verkleurmannetjies aan ons tuin gedeel en die inskrywing het nogal heelwat besoeke gehad. Die verkleurmannetjies...
Uit ‘n paar oorde hoor ons dat die waterlelies, en veral hul blare, ongelooflik mooi is in die botaniese tuine. Net daar besluit ek en my...
Elke 2de week doen ons saam met maats wetenskap, soos ek reeds vermeld het in Kunstige Maandae. Ons is lief daarvoor om sommer op ons eie...
Vanoggend kry ek die link na “Inspiration: Before & After Pregnancy, Baby Isn’t An Excuse” in my news feed en my nek hare staan sommer almal...
Ek en ‘n vriendin het besluit om die jaar saam kuns en wetenskap/eksperimente met ons kinders aan te pak. Dit skep ‘n wonderlike geleentheid vir die...