Spog vir ‘n vale
Dit is die tyd van die jaar dat al wat ouer is vir ‘n vale spog met hul spruite. Daar is sertifikate en rapporte net waar...
Dit is die tyd van die jaar dat al wat ouer is vir ‘n vale spog met hul spruite. Daar is sertifikate en rapporte net waar...
Om vir kinders voor te lees is seker een van die beste dinge wat jy vir hul ontwikkeling kan doen. Ek gaan nie in al die...
So is nog ‘n jaar vinnig besig om leeg te hardloop. Die een, voel dit vir my, is in ‘n oogwink verby. Ek gaan lieg as...
Vir vele kinders skop die skool jaar af met eerste-skooldag-foto’s, nuwe skryfbehoeftes, nuwe onderwysers en vele meer. Op die tuisonderrig front lyk dinge egter effe anders....
Ons het pas klaar gemaak met “Die Rooi Haan” van Freda Linde. Veral ons oudste het die boek baie geniet. Dit saam met die feit dat...
Ons het die oulikste reeks lewende boeke ontdek – Natuurbiblioteek. Wel ons kon nog net 2 van hulle in die hande kry, Die Eekhoring en Die...
Dis nou al ‘n wyle terug wat ek begin lees het oor die feit dat kitsgis nie baie gesond is vir mens nie. So saam met...
Ek het al dikwels half skuldig gevoel oor ons rustige skooldae. Ons doen eintlik so min, maar tog vorder die rakkers so goed. En ek is...
Ek wonder dikwels wat ek sonder die internet sou gemaak het. As ek nie besig is om idees te soek om die kinders mee besig te...
So vertel ‘n vriendin ewe ernstig vir my die ander dag dat babas of vroeg kruip of vroeg praat. Wie met al die goed vorendag kom...