Wiskunde aversie of angs
Met kinders wat nou tuis is en ouers wat baie meer nou by hul leer betrokke is sien ek soveel meer ouers wat bekommerd is omdat...
Met kinders wat nou tuis is en ouers wat baie meer nou by hul leer betrokke is sien ek soveel meer ouers wat bekommerd is omdat...
Vir jare voel ek al dat die grootste vreugde van tuisonderwys is dat dit rondom jou gesin aanpas (en nie julle rondom die skool nie). As...
Op die oomblik voel baie ouers oorweldig. Die een helfte is oorweldig met die baie werk wat die skool huis toe gestuur het. Baie gesinne is...
Dit is al 4 weke wat skool en ander aktiwiteit gesluit het vir kinders. Kinders sit dus al vir ‘n lank tyd tuis. Dit is ‘n...
Ek volg met kommer al die ouers, onderwysers en selfs departement wat maniere vind om skool werk met kinders tuis te doen. Die eerste ding van...
Edusense het ‘n heerlike gratis boekklub waarby mens kan aansluit (https://web.facebook.com/SimplyEdusense/photos/a.1054050167999794/3834619913276125/). Dit is via Telegram beskikbaar wat dit moontlik maak om als wat gelaai is te...
Ek weet met die skielike lang vakansie is baie ouers bekommerd dat hul kinders se skoolwerk gaan agter raak. As jy wel in die tyd self...
So het nog jaar verby gevlieg! Elke jaar voel dit vir my asof ons nie veel bereik het nie. En dan gaan sit ek om ons...
Ek bly verstom dat die knaap waaroor ek so bekommerd, omdat hy laat begin lees het nou so ‘n storm los lees. Hierdie jaar het ek...
My boekwurm gee my kopsere om genoeg en geskikte leesstof vir haar op te spoor. Ek gedink sy gaan by die 300 boeke uit kom vir...