Leeslys van ‘n 11-jarige dogter
As ek in 2019 gedink het dis ‘n uitdaging om genoeg boeke vir die boekruspe (sy’s lankal verby boekwurm status) te kry, was dit net nog...
As ek in 2019 gedink het dis ‘n uitdaging om genoeg boeke vir die boekruspe (sy’s lankal verby boekwurm status) te kry, was dit net nog...
Oolfant het 2 ongelooflike Januarie aanbiedinge, perfek om die nuwe jaar met fantastiese produkte in Afrikaans af te skop. Die eerste aanbieding is ideaal vir nuwe...
Soos baie dinge in 2020 was dit nogal ‘n uitdaging om boeke vir voorlees te vind. Ons het op die ou end ‘n e-boek en ‘n...
Die jaar wou my meisiekinders weer van insekte leer. Ek het eers kop gekrap, want omdat my kinders almal gogga mal is het ons al heelwat...
Dit is einde van die jaar en ek is besig met ‘n terugblik op die jaar om ons hoogtepunte uit te haal. In die proses besef...
As jy nog kopkrap oor wat om volgende jaar te gebruik vir jou kinders het Oolfant ‘n sakpas aanbod wat jy nie moet misloop nie hierdie...
So dikwels hoor ek nuwe tuisskolers vra vir hulp of idees om hul skoolkamer in te rig. Baie voel benoud, omdat hulle nie ‘n ruimte vir...
2021 lê en loer vir ons en daarmee saam is menigte nuwe tuisskoolma besig om kop te krap oor hoe om haar kind te leer lees...