Kweek belangstellings
My kinders het nog altyd ‘n goeie idee gehad waarin hul belangstel. Van dit wat hul elke jaar wil leer tot die projekte wat hul aanpak....
My kinders het nog altyd ‘n goeie idee gehad waarin hul belangstel. Van dit wat hul elke jaar wil leer tot die projekte wat hul aanpak....
Afriforum het ‘n oulike kompetisie geloods om kinders se entrepreneurskap aan te moedig. Vir Besigheidsbytjies moes hulle ‘n besigheidsplan voorlê van ‘n besigheid wat hulle wil...
Danksy my bitterlike oulike suster het ek nou ‘n video om julle ‘n kykie te gee wat my Somme(r) Pret produke behels. [youtube https://youtu.be/Pvw06OCPjD0] Meer inligting...
Moenie die “Online Home Education Expo Africa 2020” misloop nie! Toegang is gratis, verniet, mahala, free. En jy kan enige tyd tussen die 13de en 17de...
Ek was stil die laaste tyd. Gedeeltelik is dit omdat my kreatiwiteit laag was en gedeeltelik omdat my 11 jarige my rekenaar oorgeneem het. Sy droom...
Ek het met julle die audioboeke (luisterstories) gedeel wat ons inspan nou tydens die boekekrisis wat die inperking veroorsaak het. Ons gebruik gereeld audioboeke. Dit het...
My knaap is konstant besig om met dinge te eksperimenteer en te kyk hoe hy probleme kan oplos. Hy het ‘n groot belangstelling in besproeiing gehad...
Maaltafels leer het die vermoë om een vet kopseer te word. Omdat dit so baie gebruik word in verskillende somme (nie net maal en deelsomme nie,...
Die winter is op ons en die staat van inperking nog nie naby ‘n einde nie. Om kinders binne besig te hou raak meer en meer...
Ek het ‘n huis vol boekmonsters. Hulle verorber boeke teen ‘n verstommende spoed. Toe die grendelstaat aangekondig is het ek ‘n probleem verwag. Ek het 37...