Op ons boekrak 2019
Ek kan nie glo dat nog ‘n jaar met al sy heerlike stories vinnig besig is om tot ‘n einde te kom nie. Elke jaar wonder...
Ek kan nie glo dat nog ‘n jaar met al sy heerlike stories vinnig besig is om tot ‘n einde te kom nie. Elke jaar wonder...
My ondervinding om kinders te leer lees se steekproef is maar 3 groot. Wat ek wel uit die 3 wys geword het is dat nie een...
Ek is baie dankbaar om 2 kinders te hê wat mal is oor lees (hopelik volg kleinsus in hul voetspore). Ek kan egter nie sê dat...
Elke jaar het mos maar sy eie uitdagings. Die jaar het dit egter vir my gevoel asof ek net nooit genoeg tyd het nie! Gewoonlik begin...
Ons leef in interessante tye waar ons blykbaar glo in kits alles. Jare terug moes jy wag vir ‘n brief in die pos (nog vroeër maaaaaande...
Ek het nou al gefokus op die voorskoolse en grondslagfase produkte wat ek beskikbaar het. Vir graad 4 tot 7 het ek nog nie so baie...
Ek het reeds met julle gedeel watter produkte ek tans vir voorskool beskikbaar het. Vandag wil ek fokus op dit wat beskikbaar is vir graad 1...
Seker ‘n goeie 6-7 jaar terug het ek met ‘n vriendin gepraat oor my frustrasies met Kinderbybels. Ek was toe al redelik moeg om dieselfde paar...
My knaap is versot op tuin maak en met die waterskaarste saam het baie van die tuin maak verskuif na vetplante. Hy het al vir ‘n...