Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
3

Kolle die tweede

Presies 2 jaar (op die dag) na ons vir Kolle die kolgans gevind het het ons weer ‘n kolganskuiken gekry. Die keer was dit nie ek...

Alles in 'n dag Gratis drukstukke Uncategorized
30 November 2018
Read more
1

Wie Jesus is

Laas jaar het ons ‘n “Jesse” boom gemaak om af te tel na die geboorte van Christus toe. Ek het die oulike gratis drukstuk gevind by...

Gratis drukstukke Uncategorized
28 November 2018
Read more
1

Wie word gemeet?

Dis einde van die jaar. Tyd vir prysuitdelings, jaarafsluitings, rapporte en sommer net om die afgelope jaar te evalueer. En daar is een gesprek wat ek...

Ouerskap Uncategorized
16 November 2018
Read more
1

Hoekom presteer tuisskolers?

As mens begin met tuisonderwys, of dit nog oorweeg, moet jy gereeld hoor dat tuisskolers nie leer om te kompeteer in die regte wêreld nie. Dat...

Alles in 'n dag Tuisonderrig Uncategorized
22 August 2018
Read more
6

Aan die mamma in die biblioteek

Ek moet erken dat ek effe spoed verloor het hierdie jaar. Na 2 vriendinne opmerkings gemaak het oor hoe hul wens hulle het ook dinge so...

Tuisonderrig Uncategorized
1 August 2018
Read more
4

Akademie kan wag

Daar is alweer ‘n beweging vir kinders om vroeër akademie geleer te word. Dit is een van die grootste probleme in moderne skole en tog is...

Ouerskap Uncategorized
11 June 2018
Read more
1

V&A: Maaltafels

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek wil my kind (10j oud) help met...

Graad 3 Graad 4 Graad 5 Uncategorized wiskunde
5 June 2018
Read more
0

V&A: Wiskunde vir die intermediêre fase

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. My kinders, amper 12 jarige seun en amper...

Graad 4 Graad 5 Uncategorized wiskunde
1 June 2018
Read more
0

V&A: Graad 3 sukkel skielik met wiskunde

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. My graad 3 kind sukkel skielik met wiskunde....

Graad 3 Tuisonderrig Uncategorized
24 May 2018
Read more
0

V&A: Hoe help ek my graad 1’tjie

Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Hoe help ek my graad 1’tjie wat spook...

Graad 1 Uncategorized wiskunde
16 May 2018
Read more
Page 13 of 40« First«...1112131415...203040...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"Ek wil sommer net getuig van hoe baie my kinders die wiskunde pret boeke geniet het...vir die eerste keer was wiskunde 'n plesier! Dit was vir hulle soveel pret en uitdagend tegelyk. Ek't sopas die robot pak uitgedruk, en hulle wil dit sommer dadelik doen!" - Corne
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.