hoekom, hoekom, hoekom
Met ‘n knaap wat vroeg weg gespring het met praat het die vrae natuurlik ook vroeër as gewoonlik reeds begin. Toe hy nog klein was was...
Met ‘n knaap wat vroeg weg gespring het met praat het die vrae natuurlik ook vroeër as gewoonlik reeds begin. Toe hy nog klein was was...
Ek probeer nou al ‘n ruk die moed bymekaar skraap (of is dit nou die geduld) om oor die vakansie te blog. Met ons 3G wat...
Ek is nou een maal vas geplak aan my mik-en-druk-kamera. Ek kan nêrens heel gaan daar sonder nie. Die vakansie op Franskraal was geen uitsondering nie....
So tussen deur alles is ek ook besig met ‘n nuwe reeks gehekelde juwele vir Lomi Creations. Dis een van my oulike vriendinne wat my die...
Ons 2 goggas is mal oor legkaart bou. Vir die legkaarte se veiligheid was hulle egter altyd bo in die speelgoed rak gepak. Op die manier...
Op die boekrak in die vakansie huis het ek op die gedig “coca-cola” van Phillip de Vos af gekom. Ons eie vakansie weergawe sal egter aangepas...
Ons Shaun the sheep partytjie is stadig maar seker besig om vorm aan te neem. Gister het ons hope pret met die “klei” gehad om die...