Dairy experience
Ons het laas Vrydag ‘n heerlike uitstappie na die Cape Dairy Experience gehad. Daar is baie voordele daaraan om van die min mense te wees wat...
Boerbone skil
‘n Week of wat voor ontbyt sit die kinders en boerbone skil (hulle het besluit dis wat hulle nou eers wil doen). En ek besef net...
Geld wassery
Ons het die heerlikste pret gehad om geldjies te probeer skoon maak. Die kinders het eers begin deur dit met koeksoda en ‘n ou tandeborsel te...
Verjaarsdag vlyt
Dit is manlief se verjaarsdag maand. Ons 3 by die huis was dus die maand vreeslik besig om vir hom geskenkies te maak. Dit was soveel...
Moeilike eter wenke
Voor jy jou oë uitvee is jou baba groot genoeg om te begin eet. Advies rondom wanneer om te begin met vaste kos en wat om...
Pasgebore baba slaap wenke
My sus verwag een van die dae haar eersteling. Soos die groot dag nader kruip het ek vir haar wenke begin gee vir die eerste weke....
Vinnige pret
Ek moet net gou nog ‘n paar oulike goed wat ons die laaste week en ‘n half gedoen het deel. Meeste hiervan het sommer net so...
