Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
1

Digtheid eksperiment

Dis altyd interessant om te sien hoe baie die woelwaters ‘n eenvoudig eksperiment geniet. Ek het onlangs die idee van ‘n digtheid eksperiment raak geloop by...

Die woelwaters Eksperimente Tuisonderrig
15 August 2013
Read more
1

Oseaan tema

Ons het laas jaar begin om soort van in temas te werk. Ek se soort van, want ons lees tussen in sommer ook tonne ander heerlike...

Kunsvlyt Tuisonderrig
19 July 2013
Read more
0

Kreatiewe fase

Die kinders gaan deur fases. Selfs na al die tyd tuis bekommer dit my soms. Daar is die ons-kan-nie-genoeg-leer fase. Na ‘n paar weke van die...

Alles in 'n dag Die woelwaters Kunsvlyt Tuisonderrig
16 July 2013
Read more
1

Prettige eksperimente

Ek was taamlik stil die laaste maande. Dit is nie omdat hier niks in ons klein wêreld aan gegaan het nie. Hierdie swanger ma het net...

Alles in 'n dag Eksperimente Tuisonderrig
16 July 2013
Read more
13

Op ons boekrak

Soos julle seker al weet is ons ‘n klomp boekwurms. Die kinders is mal oor al die stories wat ons elke dag lees. Die enigste nadeel...

Alles in 'n dag Ons lees Tuisonderrig
21 May 2013
Read more
0

Die Dinosourusse verjaar

Die kinders se partytjie was laas maand. Soos altyd het hulle hul gate uit geniet. Die enigste ongelukkigheid is dat dit nog so laaaank voor die...

Bak en brou Die woelwaters
10 May 2013
Read more
0

Ons dag

Een van die vrae wat ek seker die meeste kry is, wat ons elke dag doen. Hmm, dis nogal ‘n moeilike een om uiteen te sit....

Alles in 'n dag Tuisonderrig Voorskool
26 February 2013
Read more
0

Huis Wingerd Lote

Die nuwe jaar het met ‘n knal afgeskop en so ook die bul se graad R jaar. Ons geniet die tuisonderwys vreeslik baie. Maar dit hou...

Alles in 'n dag Tuisonderrig
26 February 2013
Read more
4

Vakansie in die hartland

Ons is nou al ‘n week terug na ‘n vakansie in die hartland – Dis nou Namibië vir die wat dalk sou mag wonder. Die enigste...

Alles in 'n dag Prentjie mooi
14 January 2013
Read more
7

Wiskunde mal

Ons knaap is wiskunde mal op die oomblik. Ek dink nie hy besef dit mooi self nie. Baie van die dinge is vir hom net speel....

Alles in 'n dag Die woelwaters Gratis drukstukke Tuisonderrig Voorskool wiskunde
26 November 2012
Read more
Page 27 of 40« First«...1020...2526272829...40...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"My kinders moet aangemoedig word om wiskunde te doen en daarom was Sommer Pret vir my ‘n fantastiese flinkdink fortuin! My kinders was actually gretig om daarin te werk! Die aktiwiteite is uitdagend genoeg om hulle breine te laat werk maar prettig genoeg om hulle belangstelling te behou." - Janet
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.