‘n Ander lens
Die samelewing en sosiale media wys deesdae voortdurend uit hoe moederskap ’n struikelblok is. Hoe ons kinders in die pad van loopbaan vordering staan. Hoe vroue...
Tegniese tekeninge
Ons knaap se absoluut gunsteling vak hierdie jaar is Ingenieurs Grafika en Ontwerp (IGO) of tegniese tekening soos ek dit sommer noem. Einde laas jaar toe...
Speel-Speel wiskunde
Mense is gewoonlik baie skepties as ek vir hulle verduidelik dat kinders nie baie wiskunde het om te leer in die grondslagfase nie. Ek verstaan dit...
Die Hoërskool Diploma
Vandat ons 10 jaar terug besluit het om tuisonderwys te doen het ek altyd gedink dat die kinders uiteindelik Cambridge vir matriek sal skryf. As ‘n...
Die kronkelpad
Op 11 Januarie 2011 het ek my heel eerste bloginskrywing gemaak (toe nog as Manewales). My oudste 2 kinders het later daardie jaar 2 en 4...
Nuwe jaar, nuwe uitdagings
Hierdie eerste kwartaal van 2022 was my een te veel. In alle eerlikheid is elke jaar se eerste kwartaal rof. Ons moet weer ‘n nuwe roetine...
Hoërskool tuisskool jare skop af
My blog het ‘n splinternuwe baadjie en daarmee saam ‘n nuwe aanlyn winkel wat die aankoop van my Somme(r) Pret produkte baie makliker maak. Noudat die...
Leeslys van ‘n 14-jarige seun
Ons knaap is beslis ‘n meer gebalanseerde leser as sy sus. Hy geniet dit om te lees, maar kla gereeld dat daar teveel ander dinge is...
Leeslys van ‘n 12-jarige dogter
My 12 jarige het weer laas jaar ‘n storm los gelees. Natuurlik was daar volgens haar nie genoeg tyd vir lees nie. Terwyl ek reken sy...
