Tuisskool Realiteit
Ons het onlangs ‘n heerlike tuisskool kuier gehad waar ‘n ma van 6 openhartig hul uitdagings gedeel het en hoe hul als in ‘n dag in...
Ons het onlangs ‘n heerlike tuisskool kuier gehad waar ‘n ma van 6 openhartig hul uitdagings gedeel het en hoe hul als in ‘n dag in...
Een van my kliënte vra onlangs vir my hoeveel tyd haar graad O (R) aan wiskunde in ‘n week behoort te spandeer. Voor ek dit beantwoord...
As jy hierdie lees is die kans groot dat jou kinders groot word met oorvloed. Ek weet meeste van julle gaan met my verskil, want ons...
Ek het regtig begin wonder of ek nog ons hoogtepunte van laasjaar moet plaas. Dinge bly net so bitter besig. Tog het ek besluit dit is...
Uiteindelik kom ek daarby uit om my seun se leeslys van laas jaar met julle te deel. 2022 is al amper vergete verby is, maar dis...
Laas jaar was daar net 171 boeke op my 13jarige se leeslys. Wel eintlik ongeveer 220. Ongelukkig het sy ook haar leeslys verloor met die hardeskyf...
Hierdie is die eerste keer wat ek vir my jongste ook ‘n leeslys het. Sy is ‘n tipiese voorbeeld van waarom tuisskolers nie oor die algemeen...
My oudste is nie ongelooflik lief vir tale nie. Om dus ‘n taalprogram te vind wat nie met ‘n geween en gekners van tande gepaard gaan...
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
As finansies knyp is Swart Vrydag net die ding om jou te help om hulpbronne vir volgende jaar aan te koop teen afslag of heerlike ekstras...