Leeslys van ‘n 11-jarige dogter
My 11jarige het omtrent lekker gelees laas jaar. Sy het 207 boeke gelees waarvan 103 Afrikaans en 104 Engels was. Die lys sou seker nog gegroei...
My 11jarige het omtrent lekker gelees laas jaar. Sy het 207 boeke gelees waarvan 103 Afrikaans en 104 Engels was. Die lys sou seker nog gegroei...
My boekwurm is weer terug op stoom nadat sy laas jaar deur ‘n fase gegaan het wat nie baie gelees het nie. In 2024 het sy...
Kom loer in by die Kaapstad Tuisskool Ekspo op 12 Oktober. Toegang is gratis! Registreer vooraf by https://waantu.co.za/product/che-eduxplore-2024-alternatiewe-en-tuisonderwys-ekspo/ Dis jou kans om na my Somme(r) Pret...
Ek kom op ‘n stuk af wat ek in Februarie 2020 geskryf het en nooit geplaas het nie. My 3 was toe graad 1, 5 en...
‘n Nuwe tuisskool ma het my ‘n ruk terug gevra watter ouderdom vir my die uitdagendste was om te tuisskool. Elke seisoen het natuurlik sy eie...
Ek hou daarvan om verskillende benaderings van leer te kombineer. Ek het al dikwels geskryf oor hoe ons lewendeboeke inspan en ander Charlotte Mason gebaseerde idees....
‘n Rukkie terug het Janet Kieswetter van Kieswetter klaskamer ‘n paar plasings gemaak om mense bewus te maak van hoe KI (kunsmatige intelligensie (AI)) gebruik word...
Ons oudste wou laas jaar al ‘n Junior Entrepeneurs stalletjie by KragDag bespreek het. Ek probeer egter altyd die eerste 3 maande van die jaar net...
Dis al die einde van ons eerste “skool” week vir die nuwe jaar en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van laas jaar...