Leeslys van ‘n 16-jarige seun
My 16-jarige het laas jaar 93 boeke gelees. Hy is altyd besig en tyd vir lees in die dag is daar gewoonlik nie, maar hy geniet...
My 16-jarige het laas jaar 93 boeke gelees. Hy is altyd besig en tyd vir lees in die dag is daar gewoonlik nie, maar hy geniet...
My jongste geniet dit deesdae ook vreeslik baie om te lees. As ek so spook om vir haar genoeg leesstof te vind wonder ek hoe ek...
Die vreemdste ding het hierdie jaar gebeur. My grootste boekwurm het basies opgehou lees vir ‘n paar maande. Hormone is ‘n snaakse ding. Sy het begin...
So het ons dan die halfpad merk vir die Amerikaanse Hoërskool Diploma (AHSD) vir my oudste bereik. Twee jaar terug het ons baie vinnig van rigting...
As jy in tuisskool kringe beweeg sal jy hoor dat meeste mense ‘n eklektiese benadering volg. As jy nuut is op die tuisskool pad gaan dit...
Hierdie tyd van die jaar gaan dinge maar altyd wilder as die wildtuin hier by ons. Of miskien is dit net dat ek uitstoom hardloop na...
Soms kry ek vrae per e-pos of op die webjoernaal wat ek eerder in ‘n nuwe plasing wil antwoord. Alle vrae is goed, maar daar is...
Die 14de Augustus was Afrikaanse Taaldag. Dit is eintlik ongelooflik hoe ver ons taal in die 150 jaar gekom het sedert die Genootskap van Regte Afrikaners...