Blokkiesraaisel pret
Heel toevallig kom ek ‘n rukkie terug af op Blokkies vir slimkoppies. Met ‘n knaap wat nie te gek oor lees en skryf is nie, is...
Heel toevallig kom ek ‘n rukkie terug af op Blokkies vir slimkoppies. Met ‘n knaap wat nie te gek oor lees en skryf is nie, is...
‘n Ruk terug het ek op die idee afgekom om jou eie waterverf papier te maak. Dit is so eenvoudig en soveel pret. Dit was dus...
Vandat ek maar kan onthou was my ma met Ecosoft waspoeier. Vir ons klomp allergie siele het dit nog altyd gewerk. Ek het egter nie besef...
Vir vandag se wetenskap moes die kinders bietjie kreatief dink. Ek het vir hulle tandestokkies, mini marshmallows en jellietots gegee. Daarmee moes hul ‘n struktuur bou...
Ons Wetenskap Maandae het weer afgeskop vir die nuwe kwartaal. Die week het ons kleur gebruik om te leer van digtheid en na die interaksie van...
Op een van van ons Wetenskap Maandae (Hmm Dinsdae) het die kinders geleer van die krag van wind. Die eksperiment het gevra vir ‘n lang ballon,...
Terwyl ons knaap besig was met sy wiel skootboek het ons 6jarige gewerk aan een oor blomme. Sy is absoluut versot op blomme en dra altyd...