Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
9

Verveeld genoeg

Ek het oor die jare al heelwat gesprekke gevolg in die tuisonderwys kringe oor verveelde kinders. Daar is die wat raad gee dat kinders verveeld moet...

Alles in 'n dag Uncategorized
6 May 2016
Read more
11

Op ons boekrak 2016

Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...

Graad 1 Graad 3 Ons lees Tuisonderrig Uncategorized
8 April 2016
Read more
0

‘n Kwartaal van eksperimente

So het die eerste kwartaal tot ‘n einde gesnel en staan ons al weer op die vooraand van ‘n nuwe kwartaal. Ons het laas kwartaal weer...

Eksperimente Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Uncategorized Wetenskap Maandae
4 April 2016
Read more
1

Weer skootboek

Ons is besig om meer te leer van die weer. Die meeste van die leer gebeur eintlik sommer so tussen ons dag se dinge deur. Ons...

Graad 1 Graad 3 Gratis drukstukke skootboek Uncategorized
7 March 2016
Read more
2

Die kreatiewe muise

Ek het die 2 ongelooflikse Usborn aktiwiteitsboeke by die biblioteek ontdek. En dit nog op die perfekte tyd, want die woelwaters is juis op die oomblik...

Graad 1 Graad 3 skootboek Tuisonderrig Uncategorized
4 March 2016
Read more
1

Aktiwiteits-boks

Ek het al ‘n hele klompie “busy bags” vir die kinders gemaak ook die jare (soos die vir wiskundeen letter erkenning). Dis handig om klein aktiwiteite...

peuter Uncategorized
4 March 2016
Read more
5

15 dinge om te doen tydens ‘n vakansie tuis

Soms gebeur dit dat mens met Jan-tuis-bly-se-karretjie vakansie hou. Wel eintlik gebeur dit hier al te dikwels. Die een ding wat ek oor die laaste paar...

Alles in 'n dag Uncategorized
18 January 2016
Read more
1

Stinkgoggas en hottentotsgotte

Die kinders is mal oor buite speel. Die gevolg is dat hulle nog altyd gefassineer is deur goggas en ander grillerige goeters in die tuin. Vandat...

Alles in 'n dag Tuisonderrig Uncategorized
7 January 2016
Read more
4

Ons 2015 hoogtepunte

Dit is ongelooflik om te dink dat nog ‘n jaar amper op sy rug is. Dit beteken dis weer tyd om te kyk na die hoogtepunte...

Alles in 'n dag Graad 2 Graad R Tuisonderrig Uncategorized
31 December 2015
Read more
12

Sywurms

Einde September het een van die kinders se maats het vir hul 18 sywurms gegee. Min het ek die dag besef dat dit ons beste wetenskap...

Eksperimente Tuisonderrig Uncategorized
30 December 2015
Read more
Page 17 of 40« First«...10...1516171819...3040...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"Ek het in die middel van die nag met een baba gesukkel. Toe sit ek en lees deur jou storie van Kolle. Wow! Wat 'n vermaaklike storie! Wat 'n deeglike produk! Ek kan nie wag om te spog van jou en die uitstekende voorbeeld van unschooling nie!" - Janet
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.