Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
3

Net ‘n ma

Jare terug was ek een van vele 17-jariges wat vir die soveelste aanleg en belangstellings toets gegaan het. Een van vele siele wat net nie geweet...

Alles in 'n dag Ma-wees Tuisonderrig Uncategorized
9 September 2016
Read more
0

Ontdek en leer

Baie van die dinge wat ons “reg” gedoen het op ons tuisonderwys pad was nie juis beplan nie. Dikwels was dit net genade dat ons die...

Alles in 'n dag Uncategorized
2 September 2016
Read more
2

Somme(r) Pret: Watter graad?

Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.

Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Uncategorized
31 August 2016
Read more
0

Somme(r) Pret is hier!

Ek is so opgewonde. My splinter nuwe wiskunde aktiwiteitsboeke, Somme(r) Pret, is hier! Ek is seker my kinders het lankal besluit ek gaan nooit hiermee klaar...

Uncategorized wiskunde
26 August 2016
Read more
4

Steeds aan die lees

Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die...

Graad 1 Graad 3 Ons lees Tuisonderrig Uncategorized
15 August 2016
Read more
0

Verse oor vrees nie

Stres en bekommernis het so deel van die alledaagse lewe geword dat ons maklik vergeet dat die woord van God ons juis maan om slegs vir...

Graad 3 Gratis drukstukke Tuisonderrig Uncategorized
14 August 2016
Read more
0

Resensie: Alles in een Termometer

Toe ons oudste gebore is was die opsies van koorspenne taamlik beperk. As jy nie bereid was om ‘n duur oortermometer te koop nie, moes jy...

Baba resensie Uncategorized
16 June 2016
Read more
2

Geheime kode

Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...

Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Gratis drukstukke Tuisonderrig Uncategorized
27 May 2016
Read more
0

Ons leer van bekering

Hierdie blyk toe om ‘n jaar te word waarop ons fokus op Dawid. En Dawid het so baie om vir ons te leer. Nie omdat hy...

Gratis drukstukke Uncategorized
11 May 2016
Read more
1

Vlytige Vrydae

Ons het die jaar begin met Vlytige Vrydae eenkeer ‘n maand saam met maats. Ons hou die groepie klein met ongeveer 6 kinders wat saam goedjies...

Kunsvlyt Tuisonderrig Uncategorized
9 May 2016
Read more
Page 16 of 40« First«...10...1415161718...3040...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"Dankie Lizelle vir jou fantastiese Somme(r) Pret Wiskunde program . Tot my 15jarige geniet die speletjies, veral Dol Breuke, en sy hou NIKS van breuke somme nie." - Wilma
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.