Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
1

Van magnete tot ontkiemende sade

Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...

Eksperimente Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad R Tuisonderrig Uncategorized Voorskool Wetenskap Maandae
13 December 2015
Read more
3

Inkleur lekkerte

Een van die lekkerste goed wat ons die jaar ontdek het was volwasse inkleurprente. My kinders wat nog nooit mal was oor inkleurboeke nie, is absoluut...

Alles in 'n dag Kunsvlyt Uncategorized
13 December 2015
Read more
8

Die leesgogga byt

Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...

Graad 2 Ons lees Tuisonderrig
13 November 2015
Read more
25

Die wonder van lewende boeke

Ek was nog altyd ‘n boekwurm. Vra maar my familie. Natuurlik wil ek graag die liefde vir lees vir my kinders ook leer. Daar is geen...

Ons lees
30 October 2015
Read more
7

Somme hou my besig

Die laaste ruk is ek stil. Sien ek het hierdie mal perd opgesaal. Iewers in ‘n minder helder oomblik het ek besluit dat dit nou die...

Uncategorised
21 October 2015
Read more
4

Nils en Swede

So loop ek Selma Lagerlof se Nils Holgersson se wonderbaarlike reis in die biblioteek raak. Ek is in reuse tweespalk. Moet ek die boek uitneem of...

Graad 2 Graad R Ons lees
3 October 2015
Read more
4

Molle, hasie en sywurms

Ons het ‘n heel interessante week gehad met allerhande gediertetjies. Eers gee ‘n vriendin Maandag vir die kinders 18 sywurms. Nou stap ons elke dag oor...

Alles in 'n dag
25 September 2015
Read more
4

Olimpiades en dinge

Ons knaap is nog altyd gek oor syfers. Hy’s die tipe kind wat by die Playball sou staan en tel hoeveel maats daar is en of...

Graad 1 Graad 2 wiskunde
25 September 2015
Read more
4

Kringetjies-en-kruisie somme

Gister vind ek my 6 en 8 jarige pens en pootjies bo-op die tafel besig met ‘n speletjie. Ons knaap het ‘n nuwe speletjie uitgedink en...

Graad 1 Graad R
23 September 2015
Read more
4

Vulkaan eksperimente

My kinders was nog altyd gefasineer met vulkane. Ek weet nie werklik hoekom nie. Maar al te gereeld kom die fassinasie uit in hul verbeelding spel....

Eksperimente Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad R Wetenskap Maandae
11 September 2015
Read more
Page 18 of 40« First«...10...1617181920...3040...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"My 2 meisiekinders kan nie Somme(r) Pret neersit nie! Ek is nou net gevra om nog Sudoku te gaan uitprint." - Heidi
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.