Afrikaans
Die halfpad merk
So het ons dan die halfpad merk vir die Amerikaanse Hoërskool Diploma (AHSD) vir my oudste bereik. Twee jaar terug het ons baie vinnig van rigting...
Afrikaanse Taaldag
Die 14de Augustus was Afrikaanse Taaldag. Dit is eintlik ongelooflik hoe ver ons taal in die 150 jaar gekom het sedert die Genootskap van Regte Afrikaners...
Op ons boekrak 2022
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
Die leesgogga byt
Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...
Die wonder van lewende boeke
Ek was nog altyd ‘n boekwurm. Vra maar my familie. Natuurlik wil ek graag die liefde vir lees vir my kinders ook leer. Daar is geen...
Blokkiesraaisel pret
Heel toevallig kom ek ‘n rukkie terug af op Blokkies vir slimkoppies. Met ‘n knaap wat nie te gek oor lees en skryf is nie, is...
