Lente Pret
Noudat die Somme(r) Pret boeke te koop is het ek ‘n paar versoeke gehad om dit digitaal ook te verkoop. Dis egter ‘n hele nuwe wêreld...
Noudat die Somme(r) Pret boeke te koop is het ek ‘n paar versoeke gehad om dit digitaal ook te verkoop. Dis egter ‘n hele nuwe wêreld...
Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Die laaste ruk is ek stil. Sien ek het hierdie mal perd opgesaal. Iewers in ‘n minder helder oomblik het ek besluit dat dit nou die...
Gister vind ek my 6 en 8 jarige pens en pootjies bo-op die tafel besig met ‘n speletjie. Ons knaap het ‘n nuwe speletjie uitgedink en...
Julle het dalk al gewonder hoekom ek nog nie weer een van ons skootboeke gelaai het nie. Wel hier is die rede daarvoor:
Voor julle begin dink dat al wat ons doen lees en skryf is, wil ek darem bietjie van ons wiskunde pret ook deel. Dit is immers...