Eekhoring skootboek
Hier is so baie boomrotte, ag ek bedoel eekhorings, wat elk dag in ons tuin rond baljaar dat dit seker onvermydelik was dat ons een of...
Hier is so baie boomrotte, ag ek bedoel eekhorings, wat elk dag in ons tuin rond baljaar dat dit seker onvermydelik was dat ons een of...
Ek is seker ek het dit al genoem – Met ‘n baba in die huis is daar net dingetjies wat ek blykbaar heeltemal mis en, erger...
Tydens die Statebond Spele was my 2 gimnasies vasgenael voor die TV. Ons Pop was versot op al die blink leotards!
So ‘n rukkie terug het ons ons eerste skootboek (lapbook) aangedurf. Ons Pop wou meer weet van “Hare”, so dit het soos ‘n lekker manier geklink...
Ek het gedink dit is tyd vir ‘n nuwe leeslys. Die kinders is immers ‘n jaar ouer (5 en 7) en so saam met dit, verander...
Die kinders was nog altyd gek oor boeke wat gegrond was in die werklikheid. Dit gryp hulle verbeelding soveel meer aan as fantasie boeke en beste...
Voor julle begin dink dat al wat ons doen lees en skryf is, wil ek darem bietjie van ons wiskunde pret ook deel. Dit is immers...
Vandat ek laas geskryf het oor al die prettige dinge wat ons met letters aanvang deesdae het ons al weer ‘n paar nuwe dinge gedoen. Voor...
Ek hou altyd daarvan om eerder met prettige speletjies vir die kinders nuwe dinge te leer. Lettervaslegging is nou groot in ons huis. Ek het dus...