Mors partytjie
Ons het die jaar af geskop met ‘n heerlike “mors partytjie”. Hopelik word hierdie ‘n nuwe tradisie om elke skool jaar op ‘n prettige manier te...
Ons het die jaar af geskop met ‘n heerlike “mors partytjie”. Hopelik word hierdie ‘n nuwe tradisie om elke skool jaar op ‘n prettige manier te...
Laas jaar met die afskop van die graad R jaar was ek baie bewus van alles wat ons en ons knaap op uit mis, omdat hy...
Dis altyd interessant om te sien hoe baie die woelwaters ‘n eenvoudig eksperiment geniet. Ek het onlangs die idee van ‘n digtheid eksperiment raak geloop by...
Ons het laas jaar begin om soort van in temas te werk. Ek se soort van, want ons lees tussen in sommer ook tonne ander heerlike...
Die kinders gaan deur fases. Selfs na al die tyd tuis bekommer dit my soms. Daar is die ons-kan-nie-genoeg-leer fase. Na ‘n paar weke van die...
Ek was taamlik stil die laaste maande. Dit is nie omdat hier niks in ons klein wêreld aan gegaan het nie. Hierdie swanger ma het net...
Soos julle seker al weet is ons ‘n klomp boekwurms. Die kinders is mal oor al die stories wat ons elke dag lees. Die enigste nadeel...
Die nuwe jaar het met ‘n knal afgeskop en so ook die bul se graad R jaar. Ons geniet die tuisonderwys vreeslik baie. Maar dit hou...
Ons knaap is wiskunde mal op die oomblik. Ek dink nie hy besef dit mooi self nie. Baie van die dinge is vir hom net speel....