Tuisonderrig
Die wonder van kleure
Ons Wetenskap Maandae het weer afgeskop vir die nuwe kwartaal. Die week het ons kleur gebruik om te leer van digtheid en na die interaksie van...
Ballon aangedrewe
Op een van van ons Wetenskap Maandae (Hmm Dinsdae) het die kinders geleer van die krag van wind. Die eksperiment het gevra vir ‘n lang ballon,...
Water eksperimente
Ons het vandag ons laaste wetenskap Maandag gehad. Sommer so op ons eie as gevolg die vakansiedag. Ons gaan nie ophou met die eksperimente saam met...
Werk slimmer, nie harder
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
Perde skootboek
Julle het dalk al gewonder hoekom ek nog nie weer een van ons skootboeke gelaai het nie. Wel hier is die rede daarvoor:
Sosiale probleme en boelies
Tuisonderrig is nou nogal gereeld in die media die laaste tyd. Ek verstom my soms oor wat “kenners” in van die artikels kwytraak. Ek wonder dikwels...
Wetenskap Maandae
Elke 2de week doen ons saam met maats wetenskap, soos ek reeds vermeld het in Kunstige Maandae. Ons is lief daarvoor om sommer op ons eie...
Kunstige Maandae
Ek en ‘n vriendin het besluit om die jaar saam kuns en wetenskap/eksperimente met ons kinders aan te pak. Dit skep ‘n wonderlike geleentheid vir die...
Graad R is Ma se eerste “skooljaar”
Graad R het iewers verdraai geraak. Om een of ander rede glo die algemene man op straat dat dit al ‘n verpligte skool jaar is. Iets...
