Geheime kode
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Ons het die jaar begin met Vlytige Vrydae eenkeer ‘n maand saam met maats. Ons hou die groepie klein met ongeveer 6 kinders wat saam goedjies...
Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...
Ek het die 2 ongelooflikse Usborn aktiwiteitsboeke by die biblioteek ontdek. En dit nog op die perfekte tyd, want die woelwaters is juis op die oomblik...
Die kinders is mal oor buite speel. Die gevolg is dat hulle nog altyd gefassineer is deur goggas en ander grillerige goeters in die tuin. Vandat...
Dit is ongelooflik om te dink dat nog ‘n jaar amper op sy rug is. Dit beteken dis weer tyd om te kyk na die hoogtepunte...
Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...
Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...
Vir vandag se wetenskap moes die kinders bietjie kreatief dink. Ek het vir hulle tandestokkies, mini marshmallows en jellietots gegee. Daarmee moes hul ‘n struktuur bou...