Tuisonderrig
Op ons boekrak 2018
Soos elke jaar het ons weer die jaar die interessantste boeke gelees. Ons 9 en 11 jarige kan net nooit genoeg stories kry nie en die...
Hoekom presteer tuisskolers?
As mens begin met tuisonderwys, of dit nog oorweeg, moet jy gereeld hoor dat tuisskolers nie leer om te kompeteer in die regte wêreld nie. Dat...
Aan die mamma in die biblioteek
Ek moet erken dat ek effe spoed verloor het hierdie jaar. Na 2 vriendinne opmerkings gemaak het oor hoe hul wens hulle het ook dinge so...
V&A: Graad 3 sukkel skielik met wiskunde
Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. My graad 3 kind sukkel skielik met wiskunde....
V&A: Waar begin mens?
Ek kry dikwels navrae via die blog en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek is tans besig om tuisskool te ondersoek....
Op ons boekrak 2017
Die jaar het ons weer lekker gelees. Dit bly my verstom dat ons 4jarige so kan saam sit en luister. Dis net met die Engels lees...
Hoekom doen jy tuisonderwys?
Een van die eerste dinge wat nuwe tuisonderwysgesinne aanbeveel word om te doen is om ‘n lysie te maak van hoekom hulle besluit het om tuisonderwys...
Die voorgestelde BELA wetsontwerp
Die wêreld is behoorlik aan die gons oor die nuwe voorgestelde BELA (Basic Education Laws Amendment) wetsontwerp. Wat my kop heeltemal plat maak is hoe dit...
Leer lees met Lieflik en Loflik
As jy al vir ‘n ruk hier lees, sal jy weet dat om my kinders te leer lees vir my die een groot tuisonderwys berg was!...
