Los die kind
Ons het ‘n groot gees in die tuisonderwys kringe verloor laas jaar. Leendert van Oostrum was net een van daardie mense wat jy nie sommer weer...
Ons het ‘n groot gees in die tuisonderwys kringe verloor laas jaar. Leendert van Oostrum was net een van daardie mense wat jy nie sommer weer...
Ek het reeds geskryf oor hoe ons ons kan los maak van die klaskamer mentaliteit. Vir baie maak dit s’n ten opsigte van lees en skryf,...
Die grootste hoogtepunt van my jaar is dat my oudste 2 kinders die wonder van lees ontdek het. Hulle is 7 en 9 en alhoewel hulle...
Die Somme(r) Pret Reeks is nou digitaal in PDF beskikbaar. Tesame met wiskunde pret pakke en die inkleur verhaal van Kolle-kuiken, die kolganskuiken wat ons groot...
Noudat die Somme(r) Pret boeke te koop is het ek ‘n paar versoeke gehad om dit digitaal ook te verkoop. Dis egter ‘n hele nuwe wêreld...
Ons het die laaste 2 kwartale meer gestruktureerd probeer werk tydens ons Wetenskap Maandae. My vriendin wat meer biologie agtergrond as ek het het met die...
Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die...
Stres en bekommernis het so deel van die alledaagse lewe geword dat ons maklik vergeet dat die woord van God ons juis maan om slegs vir...