Wat moet ‘n tuisskoler leer?
Dikwels is een van die eerste dinge wat nuwe tuisskoolouers oor wonder, wat hul kinders als moet leer. Hoe verseker hulle dat hul kind eendag weer...
Dikwels is een van die eerste dinge wat nuwe tuisskoolouers oor wonder, wat hul kinders als moet leer. Hoe verseker hulle dat hul kind eendag weer...
Soos hul sê agterosse kom ook in die kraal. 2020 voel soos eeue terug en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van die...
Terwyl ons kinders klein is verstaan ons dikwels dat kinders nie teen dieselfde spoed ontwikkel nie. Almal sit nie op presies 6 maande nie en loop...
Oolfant het 2 ongelooflike Januarie aanbiedinge, perfek om die nuwe jaar met fantastiese produkte in Afrikaans af te skop. Die eerste aanbieding is ideaal vir nuwe...
Soos baie dinge in 2020 was dit nogal ‘n uitdaging om boeke vir voorlees te vind. Ons het op die ou end ‘n e-boek en ‘n...
Die jaar wou my meisiekinders weer van insekte leer. Ek het eers kop gekrap, want omdat my kinders almal gogga mal is het ons al heelwat...
Dit is einde van die jaar en ek is besig met ‘n terugblik op die jaar om ons hoogtepunte uit te haal. In die proses besef...
So dikwels hoor ek nuwe tuisskolers vra vir hulp of idees om hul skoolkamer in te rig. Baie voel benoud, omdat hulle nie ‘n ruimte vir...
2021 lê en loer vir ons en daarmee saam is menigte nuwe tuisskoolma besig om kop te krap oor hoe om haar kind te leer lees...