Eklektiese onderrig
As jy in tuisskool kringe beweeg sal jy hoor dat meeste mense ‘n eklektiese benadering volg. As jy nuut is op die tuisskool pad gaan dit...
As jy in tuisskool kringe beweeg sal jy hoor dat meeste mense ‘n eklektiese benadering volg. As jy nuut is op die tuisskool pad gaan dit...
Hierdie tyd van die jaar gaan dinge maar altyd wilder as die wildtuin hier by ons. Of miskien is dit net dat ek uitstoom hardloop na...
Soms kry ek vrae per e-pos of op die webjoernaal wat ek eerder in ‘n nuwe plasing wil antwoord. Alle vrae is goed, maar daar is...
Die 14de Augustus was Afrikaanse Taaldag. Dit is eintlik ongelooflik hoe ver ons taal in die 150 jaar gekom het sedert die Genootskap van Regte Afrikaners...
Ons het onlangs ‘n heerlike tuisskool kuier gehad waar ‘n ma van 6 openhartig hul uitdagings gedeel het en hoe hul als in ‘n dag in...
Een van my kliënte vra onlangs vir my hoeveel tyd haar graad O (R) aan wiskunde in ‘n week behoort te spandeer. Voor ek dit beantwoord...
Ek het regtig begin wonder of ek nog ons hoogtepunte van laasjaar moet plaas. Dinge bly net so bitter besig. Tog het ek besluit dit is...
My oudste is nie ongelooflik lief vir tale nie. Om dus ‘n taalprogram te vind wat nie met ‘n geween en gekners van tande gepaard gaan...
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...