lees
Kolle-kuiken
Die laaste 9 weke het ons ‘n kuiergas. Baie meer soos ‘n nuwe lid van die gesin, maar realiteit is dat hy iewers groener weivelde gaan...
Steeds aan die lees
Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die...
Geheime kode
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Op ons boekrak 2016
Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...
Die leesgogga byt
Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...
Op ons boekrak 2014
Ek het gedink dit is tyd vir ‘n nuwe leeslys. Die kinders is immers ‘n jaar ouer (5 en 7) en so saam met dit, verander...
Letter pret 2
Vandat ek laas geskryf het oor al die prettige dinge wat ons met letters aanvang deesdae het ons al weer ‘n paar nuwe dinge gedoen. Voor...
Letter pret
Ek hou altyd daarvan om eerder met prettige speletjies vir die kinders nuwe dinge te leer. Lettervaslegging is nou groot in ons huis. Ek het dus...
