V&A: Maaltafels
Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek wil my kind (10j oud) help met...
Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek wil my kind (10j oud) help met...
Ek kry dikwels navrae via die webjoernaal en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. My kinders, amper 12 jarige seun en amper...
Ons jaar het weer afgeskop met ons nuwe jaar vieringe.
Die jaar het ons weer lekker gelees. Dit bly my verstom dat ons 4jarige so kan saam sit en luister. Dis net met die Engels lees...
Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof. Hier...
Ons volg ‘n lewende boek benadering van leer. Die voorlees van goeie lewende boeke vorm dus die ruggraat van hoe die kinders leer. Dit is ongelooflik...
Ek het reeds geskryf oor hoe ons ons kan los maak van die klaskamer mentaliteit. Vir baie maak dit s’n ten opsigte van lees en skryf,...
Ons het die laaste 2 kwartale meer gestruktureerd probeer werk tydens ons Wetenskap Maandae. My vriendin wat meer biologie agtergrond as ek het het met die...
Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.