Werk slimmer, nie harder
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
Tuisonderrig is nou nogal gereeld in die media die laaste tyd. Ek verstom my soms oor wat “kenners” in van die artikels kwytraak. Ek wonder dikwels...
Tradisies is iets wat ons geborge laat voel. Dit skep herinneringe en het die vermoë om mens sag en “squashy” te laat voel (soos my woelwaters...
Dit is die tyd van die jaar dat al wat ouer is vir ‘n vale spog met hul spruite. Daar is sertifikate en rapporte net waar...
Ek sit en dink gister dat ouerskap nes enige ander olimpiese sport is. Die atlete spandeer jare en jare om in hul item te vorder. Dit...
Dis ongelooflik om te dink 6 jaar terug het ons uitgevind ons is swanger vir die eerste keer. Dit voel dan nog soos gister toe ek...
Praat met mamma’s en jy kom gou agter ons almal voel skuldig oor iets. Ons wil almal graag supermamma’s wees – Hoe onrealisties dit ook al...
Is daar iets soos die perfekte tyd vir nog ‘n spruit? Die realiteit is dat daar waarskynlik nie iets soos die perfekte ouderdomsgaping tussen spruite is...
Hier is wat ‘n paar ouers te sê gehad het oor hulle ervaring van ‘n klein ouderdomsgaping (18 maande en minder verskil). Asook wenke wat hulle...
Hier is wat ‘n paar ouers te sê gehad het oor hulle ervaring van ‘n medium ouderdomsgaping (18 maande tot 3 jaar verskil). Asook wenke wat...