Klanke en Klanke
Terwyl jou kinders klein is glo jy die kakofonie van klanke gaan minder raak as hul eers ouer is. Die realiteit het ek besef is dat...
Terwyl jou kinders klein is glo jy die kakofonie van klanke gaan minder raak as hul eers ouer is. Die realiteit het ek besef is dat...
Een van die interessante uitdagings wat ek as ma gevind het, was dat jy wipplank ry tussen twee toestande. Vir lang tye elke dag wag jy...
Die samelewing en sosiale media wys deesdae voortdurend uit hoe moederskap ’n struikelblok is. Hoe ons kinders in die pad van loopbaan vordering staan. Hoe vroue...
Hierdie eerste kwartaal van 2022 was my een te veel. In alle eerlikheid is elke jaar se eerste kwartaal rof. Ons moet weer ‘n nuwe roetine...
Hierdie jaar kry julle weer net ‘n blitsige kykie na ons jaar wat verby is.
Soos hul sê agterosse kom ook in die kraal. 2020 voel soos eeue terug en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van die...
My kinders het nog altyd ‘n goeie idee gehad waarin hul belangstel. Van dit wat hul elke jaar wil leer tot die projekte wat hul aanpak....
Ek was stil die laaste tyd. Gedeeltelik is dit omdat my kreatiwiteit laag was en gedeeltelik omdat my 11 jarige my rekenaar oorgeneem het. Sy droom...