KINDERS EN TEGNOLOGIE
Tegnologie het so ‘n groot deel van ons lewe geword dat dit goed is om stil te staan en te dink hoe ons dit benut en...
Tegnologie het so ‘n groot deel van ons lewe geword dat dit goed is om stil te staan en te dink hoe ons dit benut en...
Baie van die dinge wat ons “reg” gedoen het op ons tuisonderwys pad was nie juis beplan nie. Dikwels was dit net genade dat ons die...
Ek het oor die jare al heelwat gesprekke gevolg in die tuisonderwys kringe oor verveelde kinders. Daar is die wat raad gee dat kinders verveeld moet...
Soms gebeur dit dat mens met Jan-tuis-bly-se-karretjie vakansie hou. Wel eintlik gebeur dit hier al te dikwels. Die een ding wat ek oor die laaste paar...
Die kinders is mal oor buite speel. Die gevolg is dat hulle nog altyd gefassineer is deur goggas en ander grillerige goeters in die tuin. Vandat...
Dit is ongelooflik om te dink dat nog ‘n jaar amper op sy rug is. Dit beteken dis weer tyd om te kyk na die hoogtepunte...
Een van die lekkerste goed wat ons die jaar ontdek het was volwasse inkleurprente. My kinders wat nog nooit mal was oor inkleurboeke nie, is absoluut...
Ons het ‘n heel interessante week gehad met allerhande gediertetjies. Eers gee ‘n vriendin Maandag vir die kinders 18 sywurms. Nou stap ons elke dag oor...
Vandat ek maar kan onthou was my ma met Ecosoft waspoeier. Vir ons klomp allergie siele het dit nog altyd gewerk. Ek het egter nie besef...